+Cell: 27 71 689 2636
Email: info@knowudna.com
Cnr of Taback and Louws Street
Paarl, Cape Town, 7646
Vlog'it, ek moet dit weet - al neem dit 'n leeftyd. Hierdie webjoernaal is ‘n spirituele pelgrimstog, 'n bron van indiepte analise waar alle aspekte, dimensies en fasette van menswees ondersoek word. As jy ook worstel met eksistensiële vrae om sin te maak van die lewe en om die doel van jou bestaan te vind voor die dood op 'n onbekende wyse intree - en vrae het soos: Wanneer ek doodgaan gaan my brein en liggaam vrot word, en grond word... of as...is dit al wat daar is? Is daar lewe na dood? En as jy ook meer wil weet oor jóú brein en jou liggaam, jou siel & gees – moenie die volgende publikasie misloop wanneer ek dié seisoen se reeks afskop met DNA toetse - want ek wil weet wie de vlog ek is.
Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur Arena Holdings en Vrye Weekblad.
https://www.youtube.com/watch?v=wxiBBdIh9N8
Wie is ek? #diegetuienis
Die boek is beskikbaar by www.diegetuienis.co.za onder die "Winkel" opsie. Die Getuienis www.diegetuienis.co.za
Dr. Hennie J. De Villiers
Human & Rousseau, 1997
ISBN0798137479, 9780798137478
Wie Is Jy · Fredi Nest